Skip to main content

Community Collections

Collections that the general public may upload into with an Internet Archive account.

rss RSS
A B C D E F G H I J K L M remove-circle N O P Q R S T U V W X Y Z
SHOW DETAILS
up-solid down-solid
eye
Title
Date Archived
Creator
Community Images
by 1 New pk wds1p pks
image

eye 2

favorite 0

comment 0

1 New pk wds1p pks
Topic: /
Community Texts
by N.G. Kerk-Uitgewers
texts

eye 1,572

favorite 2

comment 0

Die Halleluja
Topics: Bladmusiek, Kerk, Sing, Sheet Music
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 86

favorite 0

comment 0

Goeie naand. Dis so skuins na 18:00 en Trevor Nasser se Vyfster se vir jou dat dit tyd is vir Crime Time waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gee. Nog `n week is verby en ons is 11 dae in die Nasionale lockdown in. `n Lockdown danksy Corona virus oftewel COVID 19. Mense is by nou al lekker verveeld met mekaar. Grappe het die rondte gedoen en doen nog steeds die rondte. Conspiracy theorists het `n fees met al die samesweringsteoriee. COVID19 is `n virus wat die hele aardbol vir ewig gaan...
Topics: NETRADIOSA, WILLIAM MUNNIK, CRIME TIME, COVID 19, CORONA VIRUS, VIRUS, PANDEMIC, COVID 19...
Community Audio
audio

eye 66

favorite 0

comment 0

Goeie naand! Trevor Nasser se Vyfster se vir jou dat dit tyd is vir Crime Time waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gaan gee. Ek hoop jy het `n baie mooi week gehad. Die mooie land is weer hierdie week geken vir sy misdaad. Dit het net eenvoudig deel van die lewe in Suid-Afrika geword. Ek dink dis tyd vir `n musiekbreek en ek speel vir jou vir Dynoro ft Gigi D Agosini met In my mind en Hillary Duff met Reach Out en LIL Wayne met Sucker for pain. Dit was Dynoro ft Gigi D Agosini met In my...
Topics: TWEEDE HANDSE GOED, WILLIAM, MUNNIK, CRIME TIME
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 43

favorite 0

comment 0

                            WAT NOU 20-27 OKTOBER 2018   Goeie more dis weer Saterdag net so na 8.   Ek is William Munnik met Wat Nou, waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspannings aktiwiteite te plan. Die tyd het gevlieg en die Matrieks is besig met hul eindeksamen. Sterkte aan die Matrieks en focus op julle studies. Dis amper klaar. So staan op en gaan maak jou ontbyt en koffie en maak sommer ook ontbyt met koffie vir jou ma en pa, want hulle het...
Topics: WAT, NOU, WAT NOU, WILLIAM, MUNNIK, WILLIAM MUNNIK, BIKER, RALLY, BIKER RALLY
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 17

favorite 0

comment 0

Goeie more! Coldplay se Adventure of a lifetime se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou te help om jou week en...
Topics: Wat, Nou, Wat Nou, Netradiosa, William Munnik, Biker, Rally, Biker rally, COVID 19, CORONA,...
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 24

favorite 0

comment 0

WAT NOU: 9 MEI 2020 Goeie more! Coldplay se Adventure of a lifetime se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou te...
Topics: Wat, Nou, Wat Nou, Netradiosa, William Munnik, Biker, Rally, Biker rally
Community Audio
audio

eye 28

favorite 0

comment 0

Goeie naand. Dis so skuins na 18:00 en Trevor Nasser se Vyfster se vir jou dat dit tyd is vir Crime Time waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gee. Nog `n week is verby en ons is nog `n week van lockdown verby. `n Lockdown danksy Corona virus oftewel COVID 19 wat met nog 2 weke verleng is tot 30 April 2020. Die President gese hy gaan dit elke 2 weke verleng. Die lockdown is erg, maar dis nodig, want daar het in die laaste 24 uur ongeveer nog 150 mense positief getoets vir COVID 19. As die...
Topics: NETRADIOSA, CRIME TIME, CRIME, TIME, WILLIAM, MUNNIK, WILLIAM MUNNIK, COVID 19, CORONA, CORONA VIRUS
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 41

favorite 0

comment 0

Goeie naand. Dis so skuins na 18:00 en Trevor Nasser se Vyfster se vir jou dat dit tyd is vir Crime Time waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gee. Nog `n week is verby en nog `n week van misdaad. Baie misdaad word aangevuur deur haat en nyd teenoor ander mense. As dit   nie so was nie, sou baie misdade nie so geweldadig gewees het nie. Mense word gedreig of seergemaak met messe of vuurwapens en vroue en mans word soms in die proses verkrag of gedood. `n Normale mens moet `n sekere gevoel...
Topics: CRIME, TIME, CRIME TIME, WILLIAM, MUNNIK, WILLIAM MUNNIK, RASSISME, RACISM, NETRADIOSA
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 30

favorite 0

comment 0

Goeie more! Wham se wake me up before you go go se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou te help om jou week en...
Topics: Wat, Nou, Wat Nou, Netradiosa, William Munnik, Biker, Rally, Biker rally
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 22

favorite 0

comment 0

Goeie naand. Trevor Nasser se Vyfster se vir jou dat dit tyd is vir Crime Time waar ek jou n blik op die misdaadwereld gee.   Ek hoop jy het `n misdaadvrye week gehad. Die week het soos gewoonlik sy deel aan moord en roof en verkragting en diefstalle en huisbrake gehad. Vragmotors is aan die brand gesteek sonder rede. Dit lyk asof ons mooie land in anargie gedompel is en dat die regering oenskynlik niks daaraan doen nie. Xenofobiese aanvalle word veroordeel deur die buiteland en ons President...
Topics: CRIME TIME, CRIME, TIME, WILLIAM, MUNNIK, WILLIAM MUNNIK, MISDAADSTATISTIEK 2018/2019, CRIME STATS...
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 18

favorite 0

comment 0

WAT NOU: 20 Junie 2020 Goeie more! Coldplay se Adventure of a lifetime se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou...
Topics: Wat, Nou, Wat Nou, Netradiosa, William Munnik, Biker, Rally, Biker rally
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 22

favorite 0

comment 0

Goeie naand. Dis so skuins na 18:00 en jy kuier saam met William Munnik op Crime Time waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gaan gee. Dis 2020 en `n nuwe jaar het begin en hiermee wil ek almal `n voorspoedige nuwe jaar toewens. Die ouers is in ekstase, want dit kondig die einde van `n lang Desember vakansie aan. Die kinders is by die skool en die huis gaan vir `n paar uur stil wees en die kinders gaan nie verveeld by die huis rondhang nie. Die ander kant is dat dit nou weer ekstra geld kos,...
Topics: CRIME TIME, WILLIAM, WILLIAM MUNNIK, SKOOLVEILIGHEID, SCHOOL SAFETY
Community Audio
audio

eye 23

favorite 0

comment 0

Goeie naand! Dis weer so skuins na 18:00 op `n Woensdagaand en dis tyd vir Crime Time waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gaan gee. Ek hoop dat jy die week geniet het en ongedeerd daarvan afgekom. Die paaie was weer geken deur moord en doodslag en onluste en moorde en verkragtings was aan die orde van die dag.Alles was ook net nie slegte nuus nie. Die Minister van Polisie, Min Bheki Cele het darem goeie nuus ook gehad. Hy het `n vuurwapenamnestie afgekondig vanaf 1 Desember 2019 tot  ...
Topics: CRIME TIME, WILLIAM, MUNNIK, WILLIAM MUNNIK, NETRADIOSA, VUURWAPEN AMNESTIE, FIREARM AMNESTY,...
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 39

favorite 0

comment 0

Goeie more dis weer Saterdag net so na 08:00 en Martin Garrix se Turn up the speakers se vir jou dat dit tyd is vir Wat nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Hierdie uitsending word gedoen in samewerking met FM Stereo en CSA radio. Dan wil ek ek net vir Elzeth Oberholzer bedank wie elke week al die navorsing doe nom hierdie uitsending moontlik te maak. Baie dankie Elzeth. Die Matrieks het hul eerste week van eksamens...
Topics: Wat Nou, Wat, Nou, William, William Munnik, Biker, Rally, Biker rally, Musiekfees, Toy Run, Sasha...
Community Audio
audio

eye 34

favorite 0

comment 0

Goeie naand. Trevor Nasser se Vyfster se vir jou dat dit tyd is vir Crime Time waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gee en ek is William Munnik. Ek hoop jy het `n veilige, misdaadvrye week gehad en dat jy nog oorleef ten midde van al die onluste en COVID 19 en ,met `n regering waaroor `n mens net jou kop in skaamte kan laat sak en ook maar net jou kop oor kan skud. Imagine as hier mannetjies van `n ander planeet moet land en vra om ons leiers te sien. Ek sal so skaam wees. Ek sal nie weet...
Topics: CRIME, TIME, CRIME TIME, WILLIAM, MUNNIK, WILLIAM MUNNIK, MISDAADSTATISTIEK, CRIME STATS, SOUTH...
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 25

favorite 0

comment 0

Goeie more! Coldplay se Adventure of a lifetime se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou te help om jou week en...
Topics: Wat, Nou, Wat Nou, Netradiosa, William Munnik, Biker, Rally, Biker rally, inry teater, drive-in
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 16

favorite 0

comment 0

Goeie more! Coldplay se Adventure of a lifetime se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou te help om jou week en...
Topics: Wat, Nou, Wat Nou, Netradiosa, William Munnik, Biker, Rally, Biker rally, COVID 19, lockdown,...
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 73

favorite 0

comment 0

Goeie naand! Trevor Nasser se Vyfster se vir jou dat dit tyd vir Crime Time is waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gee  en ek is William Munnik. Hierdie program van Ek hoop jy het `n misdaadvrye week gehad. Die dae raak nou warmer soos die   somer nader kom. Dis tyd vir braai en jolig wees en drink en bestuur. Die dodetal op ons paaie is erger as ooit. Dronkbesture het in die tyd toegeneem met meer as 200 sake en dit nadat mense weet dat hulle dit nie moet doen nie. Verder word trokke...
Topics: CRIME TIME, CRIME, WILLIAM, MUNNIK, WILLIAM MUNNIK, SLANGE, SNAKES, SNAKE LIVES MATTER,...
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 28

favorite 0

comment 0

Goeie more! Wham se wake me up before you go go se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou te help om jou week en...
Topics: Wat, Nou, Wat Nou, Netradiosa, William Munnik, Biker, Rally, Biker rally
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 46

Topics: Wat, Nou, Wat Nou, Netradiosa, William Munnik, Biker, Rally, Biker rally, Steve Hofmeyr, Discoteka,...
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 19

favorite 0

comment 0

Goeie more! Wham se wake me up before you go go se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou te help om jou week en...
Topics: Wat, Nou, Wat Nou, Netradiosa, William Munnik, Biker, Rally, Biker rally, Kersfees, Christmas
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 18

favorite 0

comment 0

Goeie more! Wham se wake me up before you go go se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou te help om jou week en...
Topics: Wat, Nou, Wat Nou, Netradiosa, William Munnik, Biker, Rally, Biker rally
Community Audio
audio

eye 28

favorite 0

comment 0

CRIME TIME: DAGGA IS WETTIG UITSPRAAK:   Goeie naand! Dis so net na 18:00 en Trevor Nasser se Vyfster se vir jou dat dit tyd is vir Crime Time waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gee en ek is William Munnik. Ek hoop jy het `n misdaadvrye week gehad. Daar het so baie plaasgevind die afgelope tyd. Die 18de September het die wettiging van dagga gesien. Wie sou nou dit kon gedroom het. Dagga vir persoonlike gebruik is nou wettig vir volwassenes. Die hele land is ayrie en so kalm soos `n...
Topics: CRIME TIME, CRIME, TIME, WILLIAM, MUNNIK, WILLIAM MUNNIK, DAGGA, MARIJUANA, GANJA, REGGAE, RASTA,...
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 47

favorite 0

comment 0

Goeie more dis weer Saterdag so net na 08:00 en Martin Garrix se Turn up the speakers se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Hierdie program van Netradiosa word gedoen in samewerking met FM Stereo. Ek hoop jy het `n fantasmagoriese week gehad. Dis naweek en dis tyd vir ontspan.Dis oor `n paar dae Nuwejaarsfeesvieringe. Kersfees is al weer verby. Hoop julle het `n awesome tyd saam met jou familie en...
Topics: wILLIAM, wILLIAM MUNNIK, NETRADIOSA, WAT NOU, OUJAARSPARTYTJIE, NUWE JAAR, NEW YEAR, BIKER, BIKER...
Community Audio
audio

eye 41

favorite 0

comment 0

Goeienaand! Ek is William Munnik met Crime Time waar ek vir jou `n blik op die misdadigers se wereld gee. Vanaand gaan ek met jou gesels oor kinders wie met die gereg bots. Die skole het begin en die kinders maak nuwe maats en word blootgestel aan allerhande verkeerde elemente. Dit het `n al groter tendens in Suid-afrika geword dat jeugdiges of tewel kinders met die gereg bots en betrokke raak met misdaad. `n Ruk gelede het ek gepraat oor Gesinsgeweld en daar het ek gese dat kinders hulle...
Topics: CRIME TIME, WILLIAM, WILLIAM MUNNIK, CHILD JUSTICE ACT, KINDERS WIE MET DIE GEREG BOTS
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 94

favorite 0

comment 0

Goeie naand! Dis so skuins na 18:00 en Trevor Nasser se Vyfster se vir jou dit is tyd vir Crime Time waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gee en ek is William Munnik. Ek hoop jy het `n misdaadvrye week gehad. Nog n week is verby van die lockdown wat in Maart 2020 afgekondig het. Fase 4 het op 1 Mei 2020 begin met n nuwe stel reels en regulasies. Reels en regulasies wat weer gaan verander wanneer daar eendag na fase 3 toe gegaan gaan wod. Die belangrikste om te onthou is dat jy nou bykans...
Topics: CRIME TIME, WILLIAM, MUNNIK, WILLIAM MUNNIK, COVID 19, CORONA, CORONA VIRUS, NETRADIOSA
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 22

favorite 0

comment 0

WAT NOU: 25 APRIL 2020 Goeie more! Coldplay se Adventure of a lifetime se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou...
Topics: Wat, Nou, Wat Nou, Netradiosa, William Munnik, Biker, Rally, Biker rally, COVID 19, CORONA VIRUS,...
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 33

favorite 0

comment 0

Goeie more! Wham se wake me up before you go go se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou te help om jou week en...
Topics: Wat, Nou, Wat Nou, Netradiosa, William Munnik, Biker, Rally, Biker rally
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 39

favorite 0

comment 0

Goeie naand. Trevor Nasser se Vyfster se vir jou dat dit so net na 18:00 is en dat dit tyd is vir Crime Time waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gee. Ek hoop jy het `n misdaadvrye week gehad. Ons bly in Suid-Afrika en weet dat dit amper `n onmoontlikheid is om `n misdaadvrye week te he. Die misdaad is dan ook as beweegrede gegee om die level 3 Lockdown regulasies te wysig en strenger te maak. `n Handjievol Suid-Afrikaners het nou weer gesorg dat almal gestraf word. Die regulasies is op 12...
Topics: CRIME TIME, CRIME, TIME, WILLIAM, MUNNIK, WILLIAM MUNNIK, COVID19, CORONA VIRUS, CORONA, VIRUS,...
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 27

favorite 0

comment 0

CRIME TIME: MAGSVERGRYPE DEUR DIE POLISIE:   Goeie naand! Dis so skuins na 18:00 en Trevor Nasser se Vyfster se vir jou dit is tyd vir Crime Time waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gee en ek is William Munnik. Ek hoop jy het `n misdaadvrye week gehad. Nog n week is verby van die lockdown wat in Maart 2020 afgekondig het. Fase 4 het op 1 Mei 2020 begin met n nuwe stel reels en regulasies. Reels en regulasies wat weer gaan verander wanneer daar eendag na fase 3 toe gegaan gaan wod. Die...
Topics: CRIME, TIME, CRIME TIME, WILLIAM, MUNNIK, COVID 19, CORONA VIRUS, POLICE CORRUPTION, KORRUPSIE
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 57

favorite 0

comment 0

Goeie naand! Dis so skuins na 18:00 en Trevor Nasser se Vyfster se vir jou dit is tyd vir Crime Time waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gee en ek is William Munnik. Ek hoop jy het `n misdaadvrye week gehad. Nog n week is verby van die lockdown wat in Maart 2020 afgekondig het. Fase 3 het op 1 Junie 2020 begin met n nuwe stel reels en regulasies. Die belangrikste om te onthou is dat jy nou bykans geen Grondwetlike regte het nie. Die hoogste wet in ons mooie land is nou die Disaster...
Topics: CRIME, CRIME TIME, TIME, WILLIAM, MUNNIK, WILLIAM MUNNIK, NETRADIOSA, COVID19, CORONA VIRUS,...
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 23

favorite 0

comment 0

Goeie more! Coldplay se Adventure of a lifetime se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou te help om jou week en...
Topics: Wat, Nou, Wat Nou, Netradiosa, William Munnik, Biker, Rally, Biker rally
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 148

favorite 0

comment 0

CRIME TIME: STAGE 2 LOCKDOWN Goeie Naand! Trevor Nasser se Vyfster se vir jou dat dit tyd is vir Crime Time waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gee. Ek hoop dat jy `n misdaadvrye week gehad het. Dis amper `n onmoontlikheid om te se dat jy of iemand wie jy ken ongeraak deur misdaad gegaan het in ons mooi land. Misdaad het nou een maal net deel geraak van lewe in ons land. Dit is ook waar vir die meeste plekke reg oor die wereld. Dis nou maar `n teken van die tye. Ons het ook nou beweeg na...
Topics: CRIME, TIME, CRIME TIME, WILLIAM, MUNNIK, WILLIAM MUNNIK, COVID 19, CORONA, STAGE 2, FASE 2,...
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 31

favorite 0

comment 0

Goeie more! Coldplay se Adventure of a lifetime se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou te help om jou week en...
Topics: Wat, Nou, Wat Nou, Netradiosa, William Munnik, Biker, Rally, Biker rally, COVID 19, CORONA
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 36

favorite 0

comment 0

      CRIME TIME: COVID19                                     22 April 2020   Goeie naand. Dis so skuins na 18:00 en Trevor Nasser se Vyfster se vir jou dat dit tyd is vir Crime Time waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gee. Nog `n week is verby en nog `n week van lockdown is verby. `n Lockdown danksy Corona virus oftewel COVID 19 wat   verleng is tot 30 April 2020. Die President gese hy gaan dit elke 2 weke verleng. Die lockdown is erg, maar dis...
Topics: CRIME TIME, WILLIAM, MUNNIK, COVID 19, CORONA VIRUS, LOCKDOWN
Community Audio
audio

eye 19

favorite 0

comment 0

CRIME TIME: BUURTWAGTE: 2019-11-20   Goeie naand! Dis weer so skuins na 18:00 op `n Woensdagaand en dis tyd vir Crime Time waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gaan gee. Ek hoop dat jy die week geniet het en ongedeerd daarvan afgekom. Ek hoop ook jou huis het jy gekry soos jy hom gelos het toe jy hom agtergelaat het. Daar is seker baie min dinge in die lewe wat `n mens se naweek of vakansie of selfs net jou dag so kan onver werp as om by die huis te kom en te vind dat daar by jou huis...
Topics: CRIME TIME, WILLIAM MUNNIK, WILLIAM, NETRADIOSA, BUURTWAGTE, NEIGHBOURHOOD WATCH
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 28

favorite 0

comment 0

Goeie naand! Trevor Nasser se Vyfster se vir jou dat dit tyd vir Crime Time is waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gee   en ek is William Munnik. Hierdie program van Netradiosa word gedoen in samewerking met FM Stereo. Ek hoop jy het `n misdaadvrye week gehad. Dis somer en dis warm en mense is in `n vakansiegees. Dist yd vir braai en jolig wees en drink en bestuur. Die dodetal op ons paaie is erger as ooit. Dronkbesture het in die tyd toegeneem met meer as 200 sake en dit nadat mense weet...
Topics: CRIME TIME, CRIME, WILLIAM, MUNNIK, WILLIAM MUNNIK, SLANGE, SNAKES, SNAKE LIVES MATTER,...
Community Audio
audio

eye 39

favorite 0

comment 0

Goeie naand. Trevor Nasser se Vyfster se vir jou dat dit so net na 18:00 is en dat dit tyd is vir Crime Time waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gee. Ek hoop jy het `n misdaadvrye week gehad. Ons bly in Suid-Afrika en weet dat dit amper `n onmoontlikheid is om `n misdaadvrye week te he. Die misdaad is dan ook as beweegrede gegee om die level 3 Lockdown regulasies te wysig en strenger te maak. `n Handjievol Suid-Afrikaners het nou weer gesorg dat almal gestraf word. Die regulasies is op 12...
Topics: CRIME TIME, CRIME, TIME, WILLIAM, MUNNIK, WILLIAM MUNNIK, COVID19, CORONA VIRUS, CORONA, VIRUS,...
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 20

favorite 0

comment 0

Goeie more! Coldplay se Adventure of a lifetime se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou te help om jou week en...
Topics: Wat, Nou, Wat Nou, Netradiosa, William Munnik, Biker, Rally, Biker rally, COVID 19
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 25

favorite 0

comment 0

Goeie naand dis net so skuins na 18:00 en Trevor Nasser se Vyfster se vir jou dat dit tyd is vir Crime Time met William Munnik waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gaan gee. Ek hoop jy het `n misdaadvrye week gehad. Vanaand gaan ek met jou praat oor `n onderwerp wat al hoe meer in ons samelewing kop uitsteek. Veral in ons skole en dit is boelies. Dit is iets wat ons ervaar het toe ons op skool was, maar die intensiteit daarvan het deur die jare vererger soveel so dat dit nou `n groot...
Topics: CRIME TIME, CRIME, TIME, WILLIAM, MUNNIK, WILLIAM MUNNIK, NETRADIOSA, BOELIES, BOELIE
Community Audio
audio

eye 18

favorite 0

comment 0

Goeie naand! Dis weer so skuins na 18:00 op `n Woensdagaand en dis tyd vir Crime Time waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gaan gee. Ek hoop dat jy die week geniet het en ongedeerd daarvan afgekom. Die paaie was weer geken deur moord en doodslag en onluste en moorde en verkragtings was aan die orde van die dag.Alles was ook net nie slegte nuus nie. Die Minister van Polisie, Min Bheki Cele het darem goeie nuus ook gehad. Hy het `n vuurwapenamnestie afgekondig vanaf Julie 2020 tot   einde...
Topics: CRIME, TIME, CRIME TIME, WILLIAM, MUNNIK, WILLIAM MUNNIK, VUURWAPENAMNESTIE, FIREARM AMNESTY,...
Community Audio
audio

eye 31

favorite 0

comment 0

Goeienaand! Ek is William Munnik met Crime Time waar ek vir jou `n blik op die misdadigers se wereld gee. Vanaand gaan ek met jou gesels oor kinders wie met die gereg bots. Die skole het begin en die kinders maak nuwe maats en word blootgestel aan allerhande verkeerde elemente. Dit het `n al groter tendens in Suid-afrika geword dat jeugdiges of tewel kinders met die gereg bots en betrokke raak met misdaad. `n Ruk gelede het ek gepraat oor Gesinsgeweld en daar het ek gese dat kinders hulle...
Topics: WILLIAM, MUNNIK, CRIME TIME, KINDERS WIE MET GEREG BOTS, CHILD JUSTICE ACT
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 35

favorite 0

comment 0

Goeie more! Martin Garrix en Afrojack se Turn up the speakers se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Die week is verby en dis weer naweek en nou is die vraag op almal se lippe Wat Nou? Wel as jyb wil wee twat nou moet jy vir die volgende uur saam met my kuier. Om alles te kroon is dit Donderdag Valentynsdag. Ja dis al weer sulke tyd. So die mans moet veral goed luister vandag, want as jy nie `n...
Topics: WILLIAM, MUNNIK, WAT NOU, BIKER, RALLY, BIKER RALLY, NETRADIOSA, VALENTYNSDAG, VALENTINE`S DAY
Community Audio
by NETRADIOSA
audio

eye 48

favorite 0

comment 0

WAT NOU: 1 FEBRUARIE 2020 Goeie more! Coldplay se Adventure of a lifetime se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om...
Topics: Wat, Nou, Wat Nou, Netradiosa, William Munnik, Biker, Rally, Biker rally
Community Audio
audio

eye 26

favorite 0

comment 0

                                                            CRIME TIME 2018-03-07 Goeie naand! Jy kuier saam met William Munnik en dis net so skuins na 18:00 wat beteken dat dit tyd vir Crime Time is waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gee. Ek wil jou ook net herinner dat Netradiosa `n nie-politieke radiostasie is en dat die opinies nie noodwendig die van die radiostasie is nie en dat die omroeper bloot net beriggewing doen. Dit is...
Topics: Crime, Crime Time, Menseregte, Grondwet, Human rights, William, William Munnik, Doodstraf
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 20

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 4 Augustus 2019 in NG Kerk Outeniqualand met die tema "Luister fyn, God fluister soms!".
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, liefde, naaste,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 20

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 15 September 2019 in NG Kerk Outeniqualand met die tema "Skyn skyn skyn!".
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, liefde, lig,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 24

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 7 Junie 2020 aanlyn met die tema "Hoe gemaak met vrees?".
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, liefde, vrees,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 38

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Donderdag 6 Junie 2019 in NG Kerk Outeniqualand met die tema "Luister na raad".
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, outeniqualand, boodskap, God, Pinkster, Heilige, Gees, wil, pad,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 17

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Donderdag 30 Mei 2019 in NG Kerk Outeniqualand met die tema "Hemelvaart help ons om anders te kyk".
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, outeniqualand, boodskap, God, hemelvaart
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 19

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 19 Mei 2019 in NG Kerk Outeniqualand met die tema "Hoe ontdek ek God se wil?".
Topics: kerk, preek, jesus, christus, outeniqualand, boodskap, god, wil, lewe
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 27

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 7 Julie 2019 in NG Kerk Outeniqualand met die tema "Is jou naam al verander?".
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, geloof, doop,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 26

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 22 Maart 2020 aanlyn met die tema "Om oor God te huil!".
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, liefde, vrede,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 19

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 21 Julie 2019 in NG Kerk Outeniqualand met die tema "Geseënd om ander te seën!".
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, liefde, naaste,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 14

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 29 November 2020 aanlyn met die tema "Om waarlik vry te wees!"
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, liefde,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 53

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 30 Augustus 2020 aanlyn met die tema "As die fluitjie blaas!"
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, liefde, reset,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 28

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur dr. Kobus Hattingh op Sondag 1 Desember 2019 in NG Kerk Outeniqualand met die tema "Afhanklik van God".
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, liefde, DV, wil,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 26

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 28 Julie 2019 in NG Kerk Outeniqualand met die tema "Ons is gasvry teenoor alle mense!".
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, liefde, naaste,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 35

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 6 Oktober 2019 in NG Kerk Outeniqualand met die tema "Ek het jou nodig!".
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, liefde,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 29

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 12 Julie 2020 aanlyn met die tema "Waar lê jou skat?".
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, liefde, sout,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 25

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 18 Oktober 2020 aanlyn met die tema "Wanneer woede verkeerd is!"
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, liefde, woede,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 40

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 15 Maart 2020 in NG Kerk Outeniqualand met die tema "Die dag toe God gehuil het!".
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, liefde, Jesaja,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 32

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 2 Junie 2019 in NG Kerk Outeniqualand met die tema "Nie my wil nie!".
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, outeniqualand, boodskap, God, Pinkster, Heilige, Gees, wil, gebed, bid
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 31

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur dr. Kobus Hattingh op Sondag 11 Augustus 2019 in NG Kerk Outeniqualand met die tema "Die Here het my gebede verhoor".
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, liefde, gebede,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 36

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Basie Fourie op Sondag 29 September 2019 in NG Kerk Outeniqualand met die tema "Hoop".
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, liefde,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 23

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 3 November 2019 in NG Kerk Outeniqualand met die tema "Maak tyd om lief te hê!".
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, liefde, omgee,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 19

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 12 Mei 2019 in die Kobus Hattinghsaal met die tema "Agter elke suksesvolle man...".
Topics: kerk, preek, jesus, christus, outeniqualand, boodskap, vroue, moeders, moedersdag, sippora
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 15

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 5 Mei 2019 in NG Kerk Outeniqualand met die tema "Jesus het opgestaan. So what?".
Topics: kerk, preek, jesus, christus, outeniqualand, paasfees, kruis, kruisig, bevryding, boodskap, lewe,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 116

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Maandag 16 Desember 2019 in NG Kerk Outeniqualand met die tema "Is daar nog iemand wat getrou is?".
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, liefde, gelofte,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 19

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 14 Maart 2021 aanlyn met die tema: "Wat moet ek eintlik wees?".
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, liefde, klei,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 24

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 28 Junie 2020 aanlyn met die tema "Wat mis ek?".
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, liefde, vervul,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 51

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 15 November 2020 aanlyn met die tema "Besig om op te bou?"
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, liefde, bou,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 27

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 21 Maart 2021 met die tema: "God sal self sy offerlam voorsien!".
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, liefde, offer,...
Community Audio
by NG Kerk Outeniqualand
audio

eye 23

favorite 0

comment 0

Boodskap gelewer deur ds. Jan-Hendrik Fourie op Sondag 7 Maart 2021 aanlyn met die tema: "Hoe reageer jy in die binnehof?".
Topics: kerk, preek, Jesus, Christus, Outeniqualand, boodskap, God, Heilige, Gees, Woord, liefde, gebed,...